Unlimited Powerpoint templates, graphics, videos & courses! Unlimited asset downloads! From $16.50/m
Advertisement
  1. Business
  2. Presentations
Business

15 Beste Google Slides Aanbieding Temas (Premium Template om af te Laai)

by
Length:LongLanguages:

Afrikaans (Afrikaans) translation by Mel (you can also view the original English article)

Kom die datum van jou volgende besigheids aanbieding al hoe nader?  Moet jy ‘n aanbieding ontwerp met impakvolle skyfies?  Is jy reg om Google Slides te gryp en te begin werk?

Dis moeilik om al jou ondersoek en doelwitte te vat, dit te vereenvoudig en in ‘n betekenisvolle aanbieding te pas.  Dis nie maklik om ‘n aanbieding te maak wat jou gehoor se aandag sal hou en jou boodskap treffend sal maak nie.

Maar moenie bekommer nie, jy kan ‘n vinnige sprong in die regte rigting kry.  Dit begin met ‘n goeie aanbieding templaat om van die begin af mee te werk.  En ons het wat jy nodig het.

Funksie-ryke, Visuele Aanbieding Opsies

Daar is ‘n ton professionele Google Slides aanbieding template hier op GraphicRiver – wat beskikbaar is om te koop en af te laai.

Hulle is almal spesifiek ontwerp vir verskeie besigheids aanbieding gebruike.  Of jy verkope wil verbeter, ‘n bemarking verslag het om te lewer of ‘n opdatering het om vir jou span te bied, het hierdie aanbieding template al die opsies wat jy kan benodig.

Hulle bied al die funksies wat jy nodig het om ‘n kreatiewe en professionele aanbieding te ontwerp.

Best Google Slides Templates for Download
Beste Google Slides Aanbieding Temas, beskikbaar om te koop en af te laai op GraphicRiver

Hierdie Google Slides besigheids temas het honderde premium aanbieding opsies.  Hulle is funksie-ryk en maklik om mee te werk.  Jy kan maklik jou inligting byvoeg, jou maatskappy prentjies insluit en met elke skyfie werk om jou aanbieding vinnig te skep.

Elke skyfie het unieke ontwerpe en goeie visuele effekte om van te kies. Hulle kom met gesofistikeerde visuele opsies en verskeie skyfie uitlegte.  Jy kan hulle gebruik om die konsepte in jou aanbieding uit te stal.

Hierdie temas het ‘n verskeidenheid funskies, soos:

  • verskeie uitleg opsies
  • data aanbieding funksies
  • verkope en bemarking infografika 
  • gallerye en poretefeuljes 
  • meester skyfie uitlegte
  • verskeie kleur keuses
  • animasies en effekte
  • en soveel meer

Voeg net jou inligting by hierdie visuele impakvolle Google Slides temas, kry jou skyfies gereed en jy is reg vir jou aanbieding!

Google Slides Aanbieding Temas

Hier is meer as ‘n dosyn professionele Google Slides aanbieding template om van te kies:

1. Braum Google Slides Aanbieding Templaat

Betrek jou gehoor met hierdie moderne Google Slides aanbieding templaat.  Dis ontwerp vir verskeie besigheids benodighede met verskillende kreatiewe uitlegte en aanbieding opsies.  Of jy ‘n nuwe idee aanbied of jou onlangse inkomste uitstal, bied hierdie templaat al die skyfies en funksies wat jy nodig het.  Dis gepak met meer as 1,000 skyfies, animasies, vektor elemente, ikone en ‘n klomp infografiese opsies.  Dit gebruik die Open Sans font van Google.

Google Slides Business Presentation Theme
Kreatiewe Google Slides aanbieidng tema.

2. Everland Besigheid Google Slides Tema

Hierdie Google Slides tema is pragtig ontwerp en hoogs funksioneel.  Daar us verskeie voorafgemaakte skyfie opsies wat gepak is met kreatiewe uitlegte, infografiese elemente, kaarte, grafieke, ikone en meer.  Hierdie veelsydige tema kan gebruik word vir ‘n nuwe besigheids kapitaal voorstel, produk oorsig, bemarking, sosiale media impak studies of ‘n opleiding aanbieding.

Everland Business Google Slides Theme
Everland – besigheid Google Slides templaat aflaai

3. Besigheids Aanbieding – Google Slide Templaat

Hierdie skoon, moderne besigheids aanbieding templaat ontwerp is gemaak om vinnig met Google Slides te werk.  Daar is meer as 50 maklik aanpasbare meester skyfies en uitlegte.  Dit sluit agt kleur temas in om van te kies, almal in beide lig of donker weergawes.  Dis fantasties vir besigheid, voorstel of portefeulje aanbiedings.  Teks, vorms, kaarte, ikone en intellegente elemente word ingesluit in heeltemal aanpasbaar.

Business Presentation - Google Slide Template
Besigheids Aanbieding – Google Slide tema

4. Boost Besigheid Google Slides Templaat

Hierdie kreatiewe besigheid Google Slides templaat is gemaak om maklik en vinnig mee te werk.  Jy kan ‘n professionele aanbieding skep selfs met min ervaring met Google Slides.  All elemente is aanpasbaar en reg om mee te werk.  Daar is 20 skyfies, 43 vektor infografiese uitlegte om mee te werk en meer as 4000 ikone.  Ontwerpe is gebasseer op meester skyfies en maklik aanpasbaar vir jou aanbieding.

Boost Business Google Slides Template
Boost besigheid Google Slides tema download.

5. Amazing Besigheid Google Slides Aanbieding

Hierdie moderne Google Slides besigheids tema bevat baie infografika, kaarte, grafieke en meer.  Daar is meer as 190 unieke skyfies in elke leêr.  Foto plekhouers en meester skyfies word gebruik om elke skyfie ontwerp te skep.

Jy het net Google Slides nodig om al die inligting aan te pas.  Dit sluit skyfie ontwerpe in vir: inligting, dienste, werknemers, kliënte, portefeulje, prys tabelle en meer.  Daar is geanimeerde skyfies en skoon skyfie weergawes.  Alle vorms en elemente is vektors en is heeltemal aanpasbaar.  Met 25 kleur skemas kan jy hierdie vinnig aanpas volgens jou aanbieiding benodighede.  Dit vat net een klik om die kleure te verander.

Amazing Business Google Slides Presentation
Amazing Besigheid Google Slides aanbieding tema.

6. Besigheid Toespraak Google Slide Aanbieding Templaat

As jy ‘n besigheids toespraak moet lewer of ‘n bemarking verslag of voorstel moet maak, dan is hierdie Google Slides tema die een om mee te werk.  Daar is meer as 70 skyfies soos: inligting, visie, dienste, hoe ons werk, maatskappy hierargie, kliënt beskrywings en meer.  Skyfie agtergronde sluit foto uitleg ontwerpe in.  Dis maklik om te plaas en prentjies te verander met plekhouers in hierdie skyfies.  Kies jou kleur skema en ontwerp jou besigheid aanbieding vinnig met hierdie professionele tema.

Business Speech Google Slide Presentation Theme
Besigheid Toespraak Google Slides Templaat.

7. Besigheid Strategie Google Slides Templaat

Hierdie Google Slides aanbieding tema is gepak met funksies.  Dis sal jou geld, tyd en stres spaar.  Die skyfie ontwerp opsies sal die praat werk doen en sal jou help ‘n goeie aanbieding lewer.  Daar is 110 unieke handgemaakte skyfies, meer as 1000 vektor ikone, 40 persoonlike agtergrond ontwerpe en goeie hulp leêrs.  Daar is ‘n ton opsies vir kleure, skyfie uitlegte, verhoudings, animasies en effekte.  Hierdie Google Slides tema is reg om te gebruik vir jou aanbieding.

Business Strategy Google Slides Template
Besigheid Strategie Google Slides tema.

8. Summit Google Slides Tema Download

Hierdie tema is gemaak vir verskeie besigheids gebruike en het ‘n progressiewe ontwerp.  Daar is 100 unieke skyfies vir elk van die vyf verskillende kleur skemas.  Al die skyfies is leesbaar van vêr a fen opgestel vir regte wêreld gebruik.  Google meester skyfies, foto plekhouers, slim gragika, vektor grafika en addisionele funksies maak hierdie tema maklik om mee te werk.  Dit sluit kaarte, tydlyne, video skyfies en meer in.

Summit Google Slides Theme Download
Summit Google Slides templaat aflaai.

9. Modernest Besigheid Google Slide Templaat

As jy ‘n goeie voorstel deck benodig, is hierdie moderne besigheid Google Slides tema ‘n goeie keuse.  Dis propvol funksies, sodat jy jou kliënte, kollegas of gehoor kan beïndruk.  Dit pas saam verskeie besigheid aanbieding tipes soos: besigheids voorstelle, jaarlikse verslagte ens.  Daar is baie vooraf gemaakte skyfies om van te kies.  Dis gepak met persoonlike infografiese opsies, ikone, animasies en meer.  Dis ‘n skoon ontwerp met areas van aandag grypende kleur. 

Modernest Business Google Slide Template
Modernest Besigheid Google Slide tema download.

10. Ware Besigheid Google Slides Aanbieding Templaat

Laai hierdie tema nou af, ‘n kreatiewe, moderne besigheid Google Slides aanbieding templaat.  Dis propvol infografika: kaarte, proses diagramme, grafieke en meer.  Die ontwerp gebruik prentjie plekhouers en meester skyfies, sodat jy maklik hierdie tema kan aanpas vir jou benodighede.  Kies van meer as 100 unieke skyfies en meer as 10 kleur skemas.  Dit bevat ook skerm, skootrekenaar, tablet en mobiele mockups. 

True Business Google Slides Presentation Template
Ware Besigheid Google Slides aanbieding tema.

11. Gajah Google Slide Templaat

‘n Kragtige besigheid Google Slides templaat is net wat jy nodig het om jou aanbieding lewendig te maak.  Hierdie unieke tema is vir multi doel aanbieding gebruik, goed vir enige kreatiewe industrie, tegnologie, finansies en meer.  Dit sluit meer as 100 unieke skyfie opsies in, 60 vooraf gemaakte kleur skemas om van te kies en opsionele animasies vir elke objek.  Dis heeltemal aanpasbaar in Google Slides (meester skyfies, vorms, ikone, mockups, uitlegte, ens.)

Gajah Google Slide Template
Gajah Google Slide tema.

12. Modera Google Slides Aanbieding Templaat

Kry die beste uit die Google Slides platvorm.  Met hierdie moderne aanbieidng tema, kan jy jou storie visueel vertel en jou gehoor beïndruk.  Hierdie aanbieding tema sluit 70 handgemaakte skyfies, baie vektor ikone en weergawes met en sonder effekte in.  Dis maklik aanpasbaar, gebasseer op meester skyfies, en is vol HD.

Modera Google Slides Presentation Template
Modera Google Slides Aanbieidng tema download.

13. Konsep Google Slides Aanbieding Templaat

Hierdie moderne, multi doel Google Slides aanbieding templaat is kreatief, eenvoudig en uniek.  Alle elemente is maklik aanpasbaar.  Daar is 65 skyfies van inhoud keuses, animasie opsies, verskeie kleur skemas en baie funksies om jou besigheids konsepte mee aan te bied.  Alle objekte en ikone is vektors en heeltemal aanpasbaar, wat beteken dat jy maklik hulle grootte en kleur kan verander sonder om resolusie te verloor.  Jy kan goeie gebruik maak uit al die infografiese skyfie opsies wat hierdie tema aanbied.

Concept Google Slides Presentation Template
Konsep Google Slides aanbieding tema.

14. Besigheid Ontwikkeling Google Slides Templaat

Met ‘n eenvoudige, moderne ontwerp, is hierdie Google Slides tema goed om jou besigheid op ‘n professionele manier aan jou kliënte te bied.  Dis maklik aanpasbaar, selfs met beperkte kennis van Google Slides.  Die elemente is opgestel en reg om aan te pas. Daar is 40 Google Slides wat almal op meester skyfies gebasseer is.  Dit sluit meer as 4000 vektor ikone en 20 kleur skemas in.  Dis ontwerp om goed te pas saam enige besigheids aanbieding wat jy benodig.

Business Development Google Slides Template
Besigheid Ontwikkeling Google Slides tema.

15. Swiss Styl Google Slides Templaat

Kry hierdie kontemporêre Google Slides templaat.  Dit het ‘n kontemporêre, maar bold grafiese styl tema, wat lewe sal verskaf aan enige besigheid aanbieding.  Dis baie maklik om inhoud aan te pas en kleure te verander soos jy dit benodig.  Die tipografie wat gebruik word staan uit, die animasie opsies is goed gestel, end it bevat grafiese PSD leêrs.  As jy wil hê dat jou aanbieding ‘n klassieke ontwerp styl met impak bevat, dan is hierdie die regte Google Slides templaat om af te laai.

Swiss Style Google Slides Template
Swiss Styl Google Slides tema.

5 Ontwerp Wenke vir Google Slides Aanbiedings

Hier is vyf behulpsame ontwerp en aanbieding wenke, sodat jy die beste uit jou professionele Google Slides temas kan maak, jou gehoor betrek en ‘n sukses van jou besigheids aanbieding maak:

1. Hou Jou Skyfie Ontwerp Eenvoudig

Wees versigtig met die inligting wat jy aanbied en moenie te veel inligting in een skyfie sit nie.  Jy wil jou inligting skoon aanbied.  Gebruik die skyfie ontwerp om jou konsepte en elemente bymekaar te bring. Maak seker jy gebruik baie spasies en moenie te veel op een skyfie plaas nie. 

Hou in gedagte, minder is soms meer effektief.  As jy inligting duidelik en professioneel aanbied, verbeter jou geloofwaardigheid as ‘n aanbieder.  Dis wat jy nodig het om met ‘n gehoor te identifiseer, om jou storie te druk, jou konsepte verstaanbaar te maak en ‘n klient of kontrak te kry.

2. Kies Toepaslike Kleure en Fonts 

Elkeen van hierdie aanbieding template kom gereed met verskeie kleur temas.  Jy moet gebruik maak van hierdie vooraf ontwerpe opsies.  Maar wees versigtig wanneer jy kleure verander, of wanneer jy elemente verander wat verskil van die algemene kleur skema.  Kleur staan dadelik uit in elke skyfie wat jy aanbied en kan jou gehoor deurmekaar maak as jy dit nie reg gebruik nie. Jy wil hê dat alles mooi bymekaar pas.

Font is ook ‘n belangrike deel van ‘n professionele aanbieding.  Jou tipografie keuses het ‘n onderbewuste effek op jou gehoor, wat veroorsaak dat hulle ‘n sekere gevoel oor jou besigheid ontwikkel wat of positief of negatief gaan wees.

Installeer die font wat die Google Slides tema voorstel.  Die aanbieding ontwerper het die tema gemaak om daarmee saam te stem.  Of maak seker dat jy ‘n font kies wat professioneel en modern is en wat goed werk saam met die aanbieding uitleg ontwerp. 

3. Kry Die Beste Gebruik Uit Tema Funksies

Hersien al die skyfie opsies waarmee jou Google Slides aanbieding tema uit kom.

Baie van hierdie template kom met verskeie skyfie opsies, elk met unieke ontwerp elemente, uitleg opsies, animasie keuses en meer.  Elkeen is ontwerp met ‘n doel.  Gebruik net die skyfies wat die konsepte wat jy probeer oordra, die beste voorstel.

Maak seker elke skyfie is eenvoudig en verstaanbaar.  Gebruik infografika wanneer toepaslik, maar bly by ‘n eenvoudige teks opskrif met ‘n goeie prentjie wanneer dit al is wat nodig is.

Maak gebruik van die templaat se meester skyfies, plekhouers en ontwerp elemente, want hulle sal jou aanbieding ontwerp stylvol en professioneel hou.  Hulle spaar jou ook tyd wanneer jy jou aanbieding ontwerp.

Hierdie aanbieding template kom gepak met funksies en opsies, moenie voel asof jy alles moet gebruik wat hulle aanbied om ‘n effektiewe aanbieding te maak nie. Gebruik eerder al die funksies wat jy nodig het.

4. Gebruik die Regte Teks, Fotos en Grafika

Jou doelwit is om ‘n goeie aanbieding te maak wat maklik is om te verstaan.  Jy wil hê jou inligting moet duidelik wees en die betekenis moet dadelik verstaan word deur jou gehoor.

Voeg slegs goeie gehalte fotos en grafika by jou aanbieding.   Jy wil hê dat elke skyfie professioneel en maklik leesbaar voorkom.  Dis maklik om slegte fotos te gebruik, dit te oordoen met infografika of om te veel bullet punte te gebruik.  Jy wil nie onnodige goed by jou skyfie ontwerp voeg nie, want dit maak mense net deurmekaar.

Het jy regtig daardie lang verduideliking nodig?  Help hierdie illustrasie?  Soek jy daardie ikone op die skyfie?  Is dit regtig die beste infografika vir hierdie skyfie?  Bevraagteken elke element van jou aanbieding.  Alles wat jy byvoeg moet beter verstand na die storie en die punte wat jy maak bring.

5. Bring Duidelikheid en Fokus

Met al die idees en ondersoek wat jou aanbieding benodig, is dit moeilik om dit eenvoudig te hou sodat jou boodskap duidelik is.  Met elke skyfie in jou aanbieding, kies net een konsep om op te fokus.  En vertel ‘n storie soos jy elke skyfie saam bring in ‘n goeie storie.

Hou in gedagte dat hoe meer inligting jy in ‘n skyfie probeer sit, hoe meer animasies, uitbundige effekte en ontwerp elemente jy insluit, hoe meer deurmekaar word jou aanbieding.  Waar ‘n minimalistiese aanbieding ontwerp meer duidelikheid aan jou boodskap gee.  Werk eerder om intense fokus na jou skyfies te bring.

Jy moet ‘n duidelike doelwit stel en net skyfies vertoon wat jou sal help daardie doelwit bereik.

Enige een van die Google Slides aanbieding temas wat genoem is in hierdie artikel sal vir jou goeie ontwerp opsies gee.  Jy kan die beste formaat vir jou inligting kies en die regte skyfies bymekaar sit wat jou gehoor se aandag sal hou. 

Advertisement
Advertisement
Advertisement
Advertisement
Looking for something to help kick start your next project?
Envato Market has a range of items for sale to help get you started.