Unlimited Powerpoint templates, graphics, videos & courses! Unlimited asset downloads! From $16.50/m
Advertisement
  1. Business
  2. Google Slides
Business

20 Beste Besigheids Aanbieding Template vir Google Slides (2018)

by
Length:LongLanguages:

Afrikaans (Afrikaans) translation by Mel (you can also view the original English article)

Jy het klaar jou besigheids aanbieding geskryf, en nou is jy reg om dit oor te dra na Google Slides. Jy wil hê dit moet goed lyk sodat jy 'n goeie indruk kan skep. So, natuurlik kyk jy na die beste template vir Google Slides.

Vir professionele aanbiedings, is dit 'n goeie idee om te kyk na die premium Google Slides template soos die op Envato Elements en Envato se GraphicRiver. Alle GraphicRiver Google Slides aanbieding template is professioneel ontwerp en reg om vinnig te gebruik deur jou eie inligtig by te voeg. Ons besigheid aanbieding template is sag op die oog en sal definitief 'n impak maak.

In hierdie artikel gaan ons na 20 van die beste Google Slides template kyk. Maak nie saak wat jy verkies nie, jy sal 'n ontwerp kry - vanaf minimalistiese ontwerpe tot pitch decks tot unieke besigheid idea aanbieding template.

Die Beste Besigheid Aanbieding Template op Envato Elements (Met Onbeperkde Gebruik)

Jy kan honderde van die beste korporatiewe aanbieding template vir Google Slides kry op Envato Elements, met 'n goeie offer: laai so veel af as wat jy wil hê vir een lae prys.

Elkeen van die baie Google Slides template van Envato Elements het honderde kreatiewe aanbieding opsies. Hulle is funksie ryk en maklik om mee te werk.

Jy kan jou inspireerende idees aanpas en in aksie stel met klaar gemaakte, oulike Google Slides aanbieding. Maak 'n Google Slides aanbieding om met duidelikheid en styl aan te bied, sodat elke skyfie jou storie met impak sal vertel.

Envato Elements Google Slides template selection
Honderde Google Slides aanbieding template op Envato Elements. 

Hierdie professionele Google Slides aanbieding template het unieke skyfie ontwerpe met goeie visuele beeld en ook oulike ontwerp opsies. Jy kan hulle gebruik om belangrike idees uit te stal in jou Google Slides aanbieding met:

  • Unieke skyfie uitlegte 
  • Persoonlike skyfie transisies 
  • Kreatiewe skyfie ontwerpe 

Voeg net jou kreatiewe aanbieding idees by hierdie visueel impakvolle Google Slides ontwerp en sit animasies by, dan is jy reg om jou gehoor te beïndruk. 

Beste Template vir Google Slides vir Besigheid Aanbiedings

Hier is 'n paar van die beste Google Slides template beskikbaar. Met hierdie klomp professionele besigheid aanbieding template sal jy waarskynlik iets kry wat vir jou werk:

1. NORS - Google Slides Templaat 

NORS Google Slides Template

Die NORS Google Slides templaat is vol maklik om te gebruik funksies vir jou professionele besigheid aanbieding. Kies tussen meer as 130 unieke en kreatiewe skyfies. Dit sluit ook meer as 600 font ikone in.  Verander vinnig die ikoon kleur en grootte om by jou benodighede te pas. Dis ook ontwerp vir 'n volle HD formaat. Hierdie templaat is aangepas om heeltemal in Google Slides te werk.

2. Verzus Minimalistiese Google Slides Templaat

Verzus Minimal Google Slides Template

Bou 'n oog vangende aanbieding in Google Slides met hierdie besigheid aanbieding templaat. Berzus sluit PDF dokumentasie in om jou te help met jou aanbieding met min voorberei tyd. Hierdie gewilde Google Slides aanbieding templaat sluit honderde verskillende skyfies in sowel as vektor ikone. Die templaat is reg om te gebruik met jou eie prentjies en teks.

3. Voorstel Google Slides Templaat

Proposal Google Slides

Dit kan moeilik wees om 'n voorstel aanbieding te maak, maar nie met hierdie besigheid aanbieding templaat wat spesifiek vir voorstelle ontwerp is nie. Of jy 'n nuwe ecommerce webwerf voorstel of 'n produk oplossing vir 'n belangrike kliënt, het hierdie Google Slides aanbieding templaat vir voorstelle alles wat jy nodig het met al die standaard voorstel uitlegte soos:

  • Projek tydlyne
  • Portefeulje skyfies
  • Infografika
  • Terms en voorwaardes 
  • Afsluiting skyfie
  • En meer!

4. Marketofy - Uiteindelike Google Slides Templaat 

Marketofy

Hier is een van ons gewildste Google aanbieding template met wennende funksies. Die Marketofy besigheid aanbieding templaat laat jou toe om te kies tussen 200 unieke skyfies met 24 verskillende kleur temas. Skyfies is gepas vir 4:3 of 16:9 HD Ratio. Daar is selfs kaarte, infografika, en ander diagramme vir jou om aan te pas tot jou benodighede. 

5. Besigheid Ontwikkeling Google Slides Templaat

Business Development Google Slides Template

Met meer as 4000 skyfie moontlikhede, sal die Besigheid Ontwikkeling Google Slides Templaat jou gehoor se aandag vang en hou. Hierdie volle aanpasbare templaat met meester skyfies is maklik om te gebruik. Daar is ook 'n kort hulp leêr om dit makliker te maak om te begin. Met hierdie besigheid aanbieding templaat sal jy 'n wenner van 'n aanbieding hê binne ure. 

6. Swift Minimalistiese Google Slides Templaat

Swift Minimal Google Slides Template

Die Swift Minimalistiese Google Slides Templaat sal jou help om 'n moderne besigheid aanbieding te skep met skoon lyne.  Hierdie kom met 'n paar goeie ontwerp funksies soos proses diagramme en kaarte. Daar is rede hoekom ons kliënte so mal is oor hierdie templaat. Hier is wat hulle te sê het: 

"Super great quality, works seamlessly on Google Slides!"
En
"Well crafted template!"
En
"5 stars alone for the drag and drop! Thank you because it saves SOOOOO much time!"

7. Iconic - Google Slides Templaat

Iconic Google Slides Template

Is jy opsoek na 'n pragtige besigheid aanbieding met 'n eenvoudige, tog moderne ontwerp? Het jy baie ikone nodig? Indien wel, gaan jy mal wees oor die Iconic Google Slides Templaat. Dit kom met drie kleur temas sodat jy jou korporatiewe gevoel kan kry. Die templaat is ook beskikbaar in wye skerm en standaard grootte uitleg. Moenie hierdie een mis kyk nie!

8. Fox Google Slides Templaat

Fox Google Slides Template

Met 400 unieke skyfie ontwerpe, weet jy dat jy 'n ontwerp sal kry om te gebruik vir jou volgende besigheid aanbieding. Die Fox Google Slides Templaat sluit vinnige hulp by wat verniet is.  Plus, al die grafika is ontwerp met vektor objekte sodat jy vinnig hulle kleur kan verander en aan kan pas vir jou benodighede. Hierdie besigheids aanbieding templaat sluit selfs animasies en transisies in. 

9. Fotografie Google Slides Templaat 

Die Fotografie Google Slides Templaat is ontwerp met 'n skoon, minimalistiese ontwerp. Alhoewel dit ontwerp is vir fotografie besighede, sal baie ander besighede ook hierdie besigheid aanbieding templaat kan gebruik.  Hier is 'n kyk na van die funksies wat jy kan geniet as jy hierdie templaat kies:

  • 70 unieke creatiewe skyfies
  • Uitlegte gebasseer op meester skyfies
  • Geanimeerde skyfies
  • Aanpasbare vektor elemente 
  • Vrye opdaterings
  • En meer!

10. Besigheids Strategie Google Slides Templaat

Business Strategy Google Slides Template

Een van ons top Google Slides template, hierdie Besigheid Strategie Templaat het baie wat in sy guns tel. Dis die perfekte manier om jou gehoor se aandag te kry. Dis ook vol funksies waaroor jy gaan mal wees. Hier is net 'n paar van die funksies wat hulle aanbied: 

  • 720 unieke skyfie ontwerpe
  • 40 agtergronde 
  • 16 moderne kleur palette 
  • 16:9 of 4:3 aspect ratio
  • Helder of donker weergawes beskikbaar 
  • En meer!

11. Wees. Google Slides Templaat

Be Google Slides Template

Die Wees Google Slides Templaat is die perfekte professionele Google Slides templaat met 'n kreatiewe gevoel. Voeg jou persoonlike aspekte by deur prentjie te gly en laat val in die skyfie ontwerp.  Hierdie templaat is heeltemal aanpasbaar. Dis ook gebasseer op 'n vrye font so dit is nie nodig om fonts te koop nie. Begin vinnig met hulp leêr wat ingesluit is. 

12. Suktala Google Slide Templaat

Suktala Google Slide Template

Hierdie minimalistiese Google Slides templaat is 'n goeie keuse om jou aanbieding 'n skoon, moderne gevoel te gee. Maak die aanbieding jou eie deur die gly en laat val opsies om jou eie prentjies in hierdie  professionele ontwerpte templaat te plaas.  Plus, die Suktala Google Slides templaat sluit vektor 3D infografika, ikone, elemente, ander elemente en PNG leêrs in.

13. Pitch Deck Google Slides Templaat

Pitch Deck Google Slides Template

Jy hoef nie van niks af te begin om 'n effektiewe pitch deck in Google Slides te skep nie.  Hierdie Pitch Deck Google Slides Templaat gee jou 'n voor sprong met 'n aantreklike en innoverende deck wat enige kliënt sal beïndruk. Hier is 'n kyk na van die funksies wat ingesluit is in hierdie templaat:

  • 100+ unieke kreatiewe skyfies
  • 2 aspect ratios (16:9 en wye skerm grootte)
  • Sluit geanimeerde skyfies in
  • Gebasseer op vrye fonts
  • En vele meer!

14. Besigheid Voorstel Google Slides Templaat 

Business Proposal Google Slides Template

Die Besigheid Voorstel Google Slides templaat is ontwerp met voorstelle in gedagte, maar sal werk vir amper enige besigheid aanbieding.  Hierdie maklik om te gebruik templaat het 'n skoon en professionele gevoel wat enige aanbieding sal laat uit staan. Plus, kliënte is mal oor hierdie Google Slides Templaat. Hier is 'n paar dinge wat hulle te sê het: 

"Awesome value proposition! Excellent service!"
En
"Excellent Job!"
En
"Great design and many options. Very quick to respond to email as well."

15. Charity Google Slides Templaat 

Charity Google Slides Template

Die Charity Google Slides Templaat is 'n aantreklike templaat wat jou gehoor definitief sal betrek. Dit in ontwerp pm jou skyfie aanbieding proses so maklik as moontlik te maak. Hierdie Google Slides templaat is maklik om te gebruik en aan te pas tot jou benodighede. Dis ook gebasseer op vrye fonts: Montserrat en Lato. Dit kom met dokumentasie, opdaterings en vrye hulp. 

16. Aspire Premium Google Slides Templaat 

Aspire Premium Google Slide Template

Hierdie premium Google Slides templaat is maklik om mee te werk en aan te pas. Dit het 'n skoon en eenvoudige ontwerp wat goed werk in meeste besigheid omgewings. Jy kry meer as 160 verskillende skyfie ontwerpe en baie unieke infografiese template. Jy kan prentjies en selfs videos gly en laat val in die perfekte plek. 

17. BILBAO - Google Slides Aanbieding Templaat 

BILBAO Google Slides Presentation Template

Hierdie kreatiewe Google Slides aanbieding sal perfek wees vir enige besigheid in die kreatiewe industrie soos 'n ontwerp maatskappy, bemarking maatskappy of fotografie studio.  Maar dit sal ook goed werk vir enige besigheid wat wil hê dat hulle aanbieding kreatief lyk. Hier is 'n paar van die premium funksies wat jy sal kry: 

  • 130+ unieke en kreatiewe skyfies
  • 620+ font ikone
  • Druk Gereed 300dpi
  • Vrye Opdaterings & Hulp
  • En vele meer!

18. Materiaal Google Slides Aanbieding Templaat

Material Presentation Template

Is jy opsoek na 'n Google Slides templaat wat jou korporatiewe beeld sal opbou? Die Materiaal Google Slides Aanbieding templaat mag dalk wees waarna jy opsoek is. Hierdie gewilde nuwe templaat is gebou op die materiaal ontwerp konsep by professionele grafiese ontwerpers. Dit sluit alles in wat jy nodig het in 'n premium templaat soos multidoel skyfies, kaarte en diagramme en selfs prys tabelle. 

19. Balaga Google Slides Templaat 

Balaga Google Slides Template

Die Balaga Google Slides templaat is net een van baie Google aanbieding template wat jy kan kry wanneer jy aansluit by Envato Elements.  Envato Elements sluit ook toegang in tot hoë kwaliteit foto prentjies, WordPress temas en meer. Hierdie goeie Google Slides templaat spog met 'n skoon, maar professionele gevoel. Kies tussen 'n donker en lig agtergrond. Daar is drie kleur skemas opgestel. Plus, hierdie besigheid idee aanbieding template is opgestel om te werk met wye skerp of standaard aspek ratios.

20. Skoon Google Slides Templaat 

Clean Google Slides Template

Jy sal mal wees oor hierdie pragtige, moderne styl van die Skoon Google Slides Templaat. Hier is vyf verskillende kleur temas beskikbaar sodat jy maklik jou maatskappy kleure kan kry.  Die ikone is vektor vorms wat aangepas kan word. Animasie effekte is ingesluit, en jy sal mal wees oor die oulike ekstas soos legkaart diagram infografika, boom diagram infografika en wêreld kaarte.

4 Vinnige Wenke om Beter Google Slides Aanbiedings te Maak

As jy 'n skyfie aanbieding maak vir jou besigheid of persoonlike benodighede, wil jy hê dit moet goed lyk. Dit kan moeilik wees om te doen as jy nog nie baie aanbiedings tevore gemaak het nie. Hier is vier wenke om jou te help om 'n beter Google Slides aanbieding te maak: 

1. Gebruik Google se Saamwerk Funksies

Met Google Slides hoef jy nie alleen te werk nie. Jy kan terugvoering soek en ontvang van kollegas wat Google se saamwerk tools gebruik. Jou aanbieding is cloud gebasseer en jy kan dit deel met enige iemand wat Internet toegang het. Hierdie maak dit 'n goeie tool vir besighede waar lede versprei is deur fisiese afstand of wat selfs in verskillende dele van dieselfde gebou is. Om meer te leer oor Google Slides saamwerk, kyk na die volgende handleiding: 

2. Verander die Kleur Skema om by Jou Maatskappy te Pas

Hou in gedagte dat jou Google Slides aanbieding soos die res van jou besigheid se dokumentasie moet lyk. Dit beteken om jou maatskappy se kleur skema, logo en ander elemente te inkorporeer in jou aanbieding. Jy kan ook jou aanbieding bietjie meer persoonlik maak deur jou maatskappy se fotos en prentjies by te voeg.  Gelukkig word professionele ontwerpte Google aanbieding template gemaak met aanpassing in gedagte so dit sal nie moeilik wees om jou aanbieding te maak pas by jou besigheid se ontwerp spesifikasies nie. 

3. Gebruik Minder Woorde, Nie Meer Nie

Soos jy jou aanbieding skryf, sal jy dalk jou hele toespraak net so wil uit tik op jou aanbieding skyfies. Moenie dit doen nie! Eerstens, dis nooit 'n goeie idee om jou hele aanbieding woord vir woord te lees nie.  Wanneer dit kom by 'n wenner aanbieding, is minder woorde beter. Fokus daarop om net 'n opsomming van jou hoof punte in jou aanbieding in te tik.  Jou gehoor sal meer geneig wees om jou punte so te onthou. Om meer te leer oor hoe om 'n aanbieding te lewer, kan jy na ons reeks kyk oor handleidings vir publieke sprekers

4. Begin Met 'n Kragtige Inleiding

Die inleiding is definitief die belangrikste deel van jou aanbieding. Dis wanneer jou gehoor besluit of hulle belangstel in wat jy wil sê en of hulle jou gaan uitskakel. Hier is 'n paar aandag grypende inleidings:

  • Stel 'n retoriese vraag.
  • Vertel 'n storie.
  • Speel 'n video.
  • Speel 'n audio opname.

Daar is natuurlik baie ander inleidings wat jou gehoor kan betrek. Dis hoekom dit belangrik is om te verstaan wie jou gehoor gaan wees. 

Laai Ons Nuwe eBook af oor Hoe Om Goeie Aanbiedings te Maak (Verniet PDF)

Nog hulp nodig? Ons het 'n hulpbron wat jou deur die hele aanbieding proses sal help. Leer hoe om jou aanbieding te skryf, dit te ontwerp soos 'n pro en dit kragtig aan te bied.

Kry ons nuwe eBook: Die Volle Gids om Goeie Aanbiedings te Maak. Dis verniet beskikbaar met 'n subskripsie tot die Tuts+ Besigheid Nuusbrief. 

The complete guide to making great presentations

Skep 'n Wenner van 'n Google Slides Aanbieding Met die Regte Templaat 

Ons het gekyk na van die beste korporatiewe aanbieding template vir Google Sildes. Jy het ook die waarde van die premium Google Slides template geleer soos  die wat jy kan kry in Envato se GraphicRiver. Hoekom probeer jy nie een vandag nie? 

Advertisement
Advertisement
Advertisement
Advertisement
Looking for something to help kick start your next project?
Envato Market has a range of items for sale to help get you started.