Unlimited Powerpoint templates, graphics, videos & courses! Unlimited asset downloads! From $16.50/m
Advertisement
  1. Business
  2. Presentations

Beste Nuwe Aanbieiding Template van 2016 (PowerPoint, Keynote & Google Slides)

by
Length:LongLanguages:

Afrikaans (Afrikaans) translation by Mel (you can also view the original English article)

2016 beweeg regtig vinnig.  Nou is die tyd om hierdie jaar te laat tel.  Is die sperdatum van jou belangrike aanbieding vinnig op pad?  Moet jou skyfies vinnig ontwerp word om reg te wees in min tyd?

As dit die geval is, het jy werk om te doen  Maar voor jy PowerPoint, Keynote of Google Slides reg kry, kyk eers na ‘n effektiewe begin punt vir jou projek.

Maak ‘n Vinnige Goeie Ontwerp: Met ‘n Nuwe Aanbieding Templaat

Dis nie maklik om ‘n aanbieding van niks af te ontwerp nie, nog minder ‘n visueel betrekkende een wat net die regte kombinasie van kreatiewiteit en professionalisme bevat. 

Wat jy benodig is ‘n hoë kwaliteit aanbieding templaat wat vars ontwerp is, soos hierdie stylvolle stel PowerPoint skyfie ontwerpe:

Mark02 PowerPoint presentation set of slide designs
Professionele aanbieding templaat skyfie ontwerpe.

Dit het reeds al die versigtig beplande ontwerp skyfies, kreatiewe uitlegte, infografika, foto gallerye, subtiele effekte, verskeie kleur keuses en verskillende visuele opsies – alles gemaak sodat jy dit maklik aan kan pas en die funksies gebruik. 

Ons het ‘n verskeidenheid professionele aanbieding template hier op GraphiRiver – wat beskikbaar is om te koop en af te laai.  Nuwe template word elke maand ontwerp deur tanlentvolle ontwerpers.  Kyk na ‘n paar gewildes van 2016:

Best Presentation Templates 2016
2016 beste nuwe aanbieding template – beskikbaar op die Envato Mark (GraphicRiver)

‘n Aanbieding templaat bied ‘n hipstoot op jou projek.  Gryp een van hierdie gewilde template, sit jou inligting in, pas die grafika aan en kry jou aanbieding voor jou gehoor op tyd!

15 Nuwe Aanbieding Template (Gewild in 2016)

Ons bied die beste aanbieding template wat soos vuurpyle deur die Envato Mark (GraphicRiver) skiet.  Hierdie is aanbieding ontwerpe gemaak in 2016 en is beskikbaar in PowerPoint, Keynote of Google Slides.

As jy onseker is van watter sagteware om te gebruik, lees ons handleiding wat die drie gewildste opsies vergelyk:

Anders, spring by hierdie saamgestelde seleksie in om die regte aanbieding ontwerp te vind vir jou behoeftes.  Ons bied die beste PowerPoint aanbieding template van 2016 eerste, gevolg deur Keynote en Google Slides.

PowerPoint Aanbieding Template – Beste van 2016

1. Startup X – Perfekte Pitch Stel PPT Templaat

As jy ‘n PowerPoint aanbieding templaat benofig vir jou besigheids aanbiedings, is hierdie ‘n goeie opsie.  Gebruik dit om een van die beste aanbiedings te maak wat jy gaan maak in 2016.  Stel jou besigheids model voor, bied jou idees aan, stal jou data uit en gebruik die stylvolle skyfies om jou gehoor te betrek en die beleggings te kry.

Die PPT template kom gepak met ‘n ton kreatiewe skyfie ontwerpe om jou te help.  Dit sluit alles in wat jy nodig sal hê om jou aanbieding te eis, soos tydlyne, folios, toestel voorbeelde, tabelle, kaarte, infografika en meer!

Startup X Pitch Deck PPT Template 2016
Pitch stel PPT templaat 2016

2. Mark02 – Beste PowerPoint Templaat 2016

Hierdie PowerPoint templaat het ‘n gewilde, moderne ontwerp.  Dis maklik aanpasbaar – selfs sonder ervaring in PowerPoint, dis net gly en laat val.  Dit kom met honderde kreatiewe skyfies, vektor ikone, animasies, slim skyfies, infografika en meer.  Dis ‘n veelsydige ontwerp wat gebruik kan word in verskeie tipes besigheid aanbiedings.

Mark02 - Best PPT Template 2016
Beste PPT aanbieding templaat ontwerp in 2016

3. Balans – PowerPoint Aanbieding Templaat

Betrek jou gehoor met hierdie moderne PowerPoint aanbieding templaat.  Dit bied ‘n dinamiese ontwerp, met goeie gebruik van visuele elemente wat vars en welkom voel.  Daar is ‘n elegante kombinasie van fotografie, interessante vorms, goed gebalanseerde uitlegte en moderne tipografie.

Dit kom gepak met verskeie handgemaakte skyfie ontwerpe, infografiese opsies en toestel voorbeelde.  Hierdie PPT aanbieding templaat is ‘n goeie keuse, of jy ‘n nuwe sagteware idee het om vir beleggers te wys of ‘n kreatiewe besigheid konsep voor ‘n gehoor aanbied.

Balance PowerPoint Presentation Template 2016
2016 minimalistiese PowerPoint PPT aanbieidng templaat

4. Ronix – Kreatiewe PowerPoint Ontwerp Tema

Gepak met ‘n verskeidenheid funksies, hierdie PowerPoint aanbieding templaat het kleurvolle ontwerpe met beide lig en donker weergawes om van te kies.  Die skyfies kom met infografiese elemente, kaarte, grafieke en ikone.  Gryp hierdie tenplaat as jy data moet aanbied vir ‘n gehoor en ‘n visuele storie vertel met jou inligting wat hulle aandag sal hou.

Ronix - Best PowerPoint Design Theme 2016
Top kreatiewe PPT templaat 2016

5. Elevator Pitch – 2016 PowerPoint Aanbieding Stel

Hierdie is nie net een PowerPoint templaat nie, maar eerder drie wat in een bundel geplaas is, wat jou geld spaar op die aankoop prys. Verskeie mense neem al klaar voordeel van hierdie packet wat deur ‘n Elite skywer aangebied word.

Die PPT aanbieding template in hierdie packet om gelaai met honderde unieke skyfies en al die professionele funksies wat jy sou verwag van ‘n hoë gehalte produk.

Elevator Pitch Powerpoint Presentation Bundle
Beste PPT templaat 2016

Leer Hoe om ‘n Stylvolle PowerPoint Templaat Aan te Pas

Keynote Aanbieding Template – Beste van 2016

6. Mark03 – Beste Keynote Template 2016

Hierdie Keynote templaat kom met ‘n groot aantal kreatiewe skyfies met kleurvolle vorms gepaard met goeie foto en data opsies en meer as 400 gewilde ontwerpe ingesluit.

Daar is al die skyfie ontwerpe wat jy kan benodig om jou volgende aanbieding in 2016 te maak.  Vanaf handgemaakte infografiese skyfies, tot besigheids model grafika, volle reeks kaarte, geometriese skyfie opsette, maatskappy skyfies en meer.

Dis reg om maklik aan te pas, met gly en laat val opsies, maklik om te copy en paste, persoonlike animasies, slim skyfie ontwerpe en meer.

Mark03 - Best Keynote Template Design 2016
Beste Keynote templaat ontwerp 2016

7. Sign – Keynote Aanbieding Ontwerp Tema

Met meer as 100 unieke skyfie ontwerpe, het hierdie Keynote templaat ‘n verskeidenheid pixel perfekte moderne uitlegte.  Maak gebruik van die volle reeks ontwerpe, wat ‘n diamant en diagonal minimalistiese tema ontwerp het. 

Daar is ‘n goeie balans van foto skyfie style om mee te werk, sowel as ‘n goeie kombinasie van skyfies met donker agtergronde teenoor die met wit spasie en spikkels kleur wit ingemeng is.  Dit sluit 450 vorm ikone, 50 infografika, 8 toestel voorbeelde en meer in.

Keynote Presentation Design Theme 2016
Keynote aanbieding ontwerp tema 2016

8. Pitch – Moderne Keynote Aanbieding Templaat

Wanneer jy ‘n goeie besigheids idee het, moet jy dit aanbied in ‘n manier dat jou boodskappe ‘n impak het en jou aanbieding jou punte ondersteun.  ‘n Goeie aanbieding benodig ‘n interessante storie om jou gehoor te betrek en hulle te laat sien hoe jy kan groei.

Pitch is ‘n aanbieding templaat ontwerp met ‘n moderne 2016 styl.  Dit het al die skyfie ontwerpe wat jy sal benodig om beleggings te wen vir jou besigheid.  Daar is ‘n goeie kombinasie van unieke skyfies, data aanbieding opsies, en oorspronklike style.  Betrek beleggers en maak ‘n wenner van ‘n aanbieding!

Modern Keynote Presentation Template 2016
Stylvolle Keynote aanbieding templaat 2016

9. Eureka – Minimalistiese Keynote Templaat Ontwerp

Hierdie PowerPoint aanbieiding templaat het ‘n kreatiewe ontwerp met moderne skyfies.  Dit bied ‘n verskeidenheid skyfie ontwerp opsies met ‘n interessante gebruik van vorms, fonts, prentjies, kaarte, kleur opsies, unieke uitlegte en meer.

Dit het skyfies met kunstige strepe wat fotos omraam in ‘n kreatiewe manier, met kleurvolle vorms oor prentjies en ‘n innoverende kombinasie skyfies met ‘n moderne ontwerp.  Dis gemaak om vinnig aangepas te word om jou aanbieding vinnig reg te kry.  Bied jou beste idees van 2016 aan met hierdie Keynote aanbieding templaat ontwerp!

Eureka - Minimal Keynote Template Design 2016
Kreatiewe Keynote templaat aanbieding ontwerp 2016

10. Nash – 2016 Keynote Aanbieding Templaat

Hierdie aanbieding templaat gebruik vorms in ‘n dinamiese manier om honderde unieke skyfie ontwerpe te skep.  Sirkels, driehoeke en vierkante is in hierdie minimalistiese uitleg gemeng wat wit spasies, tipografie en fotos balanseer.

Hierdie is ‘n stylvolle templaat wat overlay prentjie effekte en dinamiese oorgange gebruik.  Of jy ‘n stylvolle produk wil aanbied of net ‘n impakvolle stelling wil maak, is hierdie die regte kreatiewe aanbieding templaat vir jou.

2016 Keynote Presentation Template
Kreatiewe Keynote 2016 aanbieding templaat ontwerp

Leer Hoe om Jou Inligting by ‘n Gewilde Keynote Templaat te Voeg

Google Slides Aanbieding Template – Beste van 2016

11. Marketofy – Beste Google Slides Templaat Stel

Hierdie professionele aanbieding templaat is gepak met meer as 200 skyfie ontwerpe en al die grafika en infografiese uitlegte wat jy benodig om ‘n stylvolle, professionele besigheids aanbieding te maak. 

Of jy ‘n aankomende bemarking aanbieding het, of ‘n kamer vol beleggers om te beïndruk, of ‘n verkope aanbieding om bymekaar te sit is hierdie Google Slides temas ‘n goeie keuse.  Jy kan dit vinnig aanpas en ‘n asemrowende aanbieding vinnig ontwerp kry.

Marketofy Best Google Slides Theme Design 2016
Moderne Google Slides 2016 aanbieding tema ontwerp

12. Fox – Uiteindelike, Kreatiewe Google Slides Templaat

Fox is ‘n moderne Google Slides aanbieding tema gemaak in 2016.  Daar is meer as 400 kreatiewe skyfies ingesluit met veelsydige uitlegte en goed gebalanseerde ontwerpe.  Dis ‘n unieke stel met ‘n minimalistiese styl.  Jy kan die toestel voorbeelde, infografika, tonne ikone en tyd besparende opset gebruik om jou volgende aanbieding te skep met die ontwerp wat jy wil hê.

Fox Best Creative Google Slides Template 2016
Beste Google Slides templaat ontwerp 2016

13. Skoon – Minimalistiese 2016 Google Slides Tema

Hierdie gewilde Google Slides templaat in ontwerp in 2016.  Dit het ‘n minimalistiese ontwerp met pragtige gebruik van wit spasies.  Dis elegant en kom met 200 kreatiewe skyfie ontwerpe wat teks en fotos goed balanseer.

Dit bring ook dinamiese vorms, interessante prentjie snitte en unieke oorvleueling van roep bokse en bold teks in.  Jy kan boodskap laat uitstaan en jou aanbieding die ontwerp gee wat dit verdien.

Clean Minimal 2016 Google Slides Presentation Theme
2016 minimalistiese Google Slides aanbieding templaat 

14. Besigheids Voorstel – Google Slides Templaat Ontwerp

As jy ‘n aankomende besigheids aanbieding het om te gee, is hierdie die Google Slides tema om te gebruik.  Dis gepak met kreatiewe data skyfies wat jy benodig om die besigheid te wen.

Dit het 60 besigheids skyfie ontwerpe, wat uitlegte insluit om jou span voor te stel, jou produk of idee uit te stal, jou proses uit te lig en jou resultate aan te bied.

Business Proposal 2016 Google Slides Template Design
Top besigheid Google Slides Tema van 2016

15. Simplex Slides – 2016 Google Aanbieding Tema

Met ‘n pragtige stel moderne skyife uitlegte, ‘n eenvoudige styl en baie grafiese elemente, is hierdie Google Slides tema ontwerp net wat jy nodig het.  Lig jou idees uit, stal jou punte uit, en vertel ‘n interessante storie wat ondersteun word deur ‘n goeie grafiese aanbieding. 

Simplex Slides 2016 Google Slides Presentation Theme
2016 Minimalistiese styl Google Slides aanbieding templaat

Leer Hoe om ‘n Moderne Google Slides Templaat Aan te Pas

Aanbieding Template & Ontwerp Wenke

As een van die tien bogenoemde ontwerpe nie by jou projek pas nie, onthou ons het ‘n ton professionele PowerPoint Aanbieding Template, Google Slides temas en Keynote Template op GraphicRiver.

Daar is honderde gewilde ontwerpe om deur te soek wat op datum gehou word deur ontwerpers.  Hier is nog goeie aanbieding template wat ons op Envato Tuts+ aanbied:

Aanbieding Ontwerp Wenke

As jy voel jy sit bietjie vas met die aanbieding proses, het ons ‘n paar artikels wat jou kan help op jou voete kom:

Ontdek eers die skryf proses agter a goeie aanbieding.  Neem dan in ag hoe jy jou gehoor gaan oortuig om aksie te neem.  Kyk ook na effektiewe aanbieding wenke wat die hele proses bevat van beplanning, voorbereiding, ontwerp, tot aflewering.

Sterke met jou volgende aanbieding en om jou impak in 2016 te maak!

Nota: Ons personeel dateer hierdie bladsy gereeld op, en voeg nuwe aanbieding template met die beste gewilde ontwerpe by.

Advertisement
Advertisement
Advertisement
Advertisement
Looking for something to help kick start your next project?
Envato Market has a range of items for sale to help get you started.