Die Beste PowerPoint Template van 2016 (PPT Aanbieding Ontwerpe)
Afrikaans (Afrikaans) translation by Mel (you can also view the original English article)
Ons almal wil hê dat die nuwe jaar goed begin.
Ek dink ons kan almla daarop saam stam.
Maar wat dit beteken is dat dit belangrik is om die eerste paar projekte van die jaar met entoesiasme aan te pak en die aandag wat hulle verdien sal skenk.
Hulle sukses is belangrik.
As jy ‘n paar vroeë prestasies bymekaar kan maak, sal hulle jou help om ‘n beter presterende jaar te hê.
‘n Paar sleutel suksesse, soos ‘n goeie aanbieding, kan regtig baie help.



Het jy ‘n nuwe aanbieding om die draai? Een wat ‘n kritiese projek is en wat jy regtig reg moet kry?
Indien wel, het jy werk om te doen. Jy moet jou aanbieding beplan:
- besluit wat jy wil sê,
- kry al jou inligting bymekaar,
- en vat dit alles saam in ‘n goeie aanbieding ontwerp.
Om jou aanbieding te laat uitstaan, en om dit vinnig te ontwerp, is dit ‘n goeie idee om ‘n PowerPoint templaat ontwerp te gebruik.
Hier bied ons die beste van die laaste 12 maande.



15 Beste PowerPoint Template (Gewild in 2016)
Hierdie is die beste PowerPoint template van 2016, wat die verkope gedra het op GraphicRiver – met hulle gewilde ontwerpe en diep funksie stelle.
Watter beter stel PowerPoints om te gebruik, as die beste aanbieding ontwerpe van die vorige jaar?
1. Eureka – Beste Minimalistiese PowerPoint Templaat 2016



Verbaas jou gehoor met hierdie skoon, moderne PowerPoint aanbieding templaat. Dit het ‘n vyf ster status behou regdeur 2016, met tevrede kliënte wat dinge sê soos:
“’n Asemrowende, baie buigbare stel wat enige boodskap uit sal stal in ‘n aandag grypende professionele manier.”
Eureka is een van die beste PPT temas wat jy kan gebruik, met funksies soos:
- 200 unieke, moderne PowerPoint skyfie ontwerpe.
- Maklik aanpasbare Meester Skyfie professionele opset.
- ‘n Verskeidenheid data kaarte en infografiese skyfies
- Aanpasbare grafika en pixel-perfekte illustrasies.
- Animasie opsies en een-klik kleur temas.
Hierdie PPT tema is gemaak om vinnig aangepas te word. Gebruik hierdie stel ontwerpe om jou idees vinnig te visualiseer, om met selfvertroue te werk!
2. Startup X – Perfekte 2016 Pitch Deck PPT Templaat



As jy ‘n besigheids idee het om voor te stel, of opsoek is na beleggings, is hierdie ‘n goeie PowerPoint templaat om te kies. Dis ontwerp met al die skyfies wat jy sal nodig hê om:
- bied jou besigheids plan aan,
- stal jou beste data uit,
- en dokumenteer jou groei pad.
Op hierdie manier kan jy die finansies kry wat jy benodig. Dis propvol infografika, toestel voorbeelde, beeldskone skyfie ontwerpe, en soveel meer!
3. Influencer – 2016 PowerPoint Aanbieding Tema



As jy soos ‘n superster wil lyk, en ‘n hele kamer vol besigheids professionele beheer, dan moenie uitmis op die Influencer PPT templaat nie. Gebruik die kleurvolle stel ontwerpe om jou idees mee aan te bied. Dit bied meer as 200 unieke skyfie ontwerpe met gehalte infografika om jou punte net reg te laat uit staan.
4. Digit – Een-Stop Besigheids PowerPoint PTT Templaat



Hierdie is een van die beste PowerPoint template van 2016. Dit kom met die grootste stel grafika en ontwerpe, met meer as 560 unieke skyfie uitlegte. Dis letterlik gemaak om toegang te gee tot alles wat jy benodig om ‘n goeie aanbieding te maak in een stop, ongeag die onderwerp waarmee jy werk.
5. Skoon – Kreatiewe PowerPoint Templaat Ontwerp 2016



Hierdie stylvolle stel PowerPoint skyfies is vars gemaak in 2016 met ‘n tydlose tema. As jy ‘n elegante produk het om aan te bied, of ‘n idee van eenvoudige skoonheid, kan jy hierdie verfrisende ontwerp gebruik. Dis ‘n pragtige stel PowerPoint ontwerpe, wat goeie balans hou tussen teks, foto plekhouers, grafika elemente en spasiëring.
6. Prisma – Moderne 2016 PowerPoint Templaat Bouer



Hierdie hoë geagte minimalistiese styl PowerPoint templaat staan regtig uit as een van die beste ontwerpe van 2016. Kopers lewer positiewe terugvoering soos:
“Briljante templaat. Lieflike, skoon ontwerp en vreeslik aanpasbaar.”
Prisma sluit in:
- Meer as 200 unieke skyfie uitlegte.
- Kategorie skyfies, vanaf span uistalling tot toestel
voorbeelde.
- Heeltemal aanpasbare grafika en kaarte.
- Beeldskone foto uitlegte met gebalanseerde teks.
- Gly en laat val gereed en professionele opset.
Alles wat jy wil hê om jou aanbieding vinnig te bou, sonder om van niks af te begin nie.
7. PowerPoint Beginners Pak – Aanbieding Ontwerp Bouer



Hierdie PowerPoint Beginners Pakket is ‘n robuuste stel, wat honderde skyfie ontwerpe insluit, saam met baie infografiese skyfies en kleurvolle vektor grafika. Dis ‘n veelsydige stel wat gebruik kan word om enige aanbieding mee te bou!
8. Kaspian – Moderne 2016 PowerPoint Aanbieding Tema



Om ‘n fantastiese PowerPoint aanbieding te skep is tydrowend, tensy jy met ‘n PPT templaat werk wat professioneel opgestel is om vinnig aangepas te word.
Kaspian het ingeboude infografika, foto plekhouers, meester skyfies en meer tyd besparende funksies. Dis ook ‘n pragtige, energieke stel ontwerpe om jou idees mee aan te bied!
9. Unicorn – 2016 Startup PowerPoint Pitch Stel



As jy opsoek is na kapitaal, het ‘n moderne aanbieding met goeie skyfie ontwerpe nodig. Unicorn is een van die populêrste PowerPoint template van 2016 – en met goeie rede. Dit het skoon uitleg ontwerpe, met pragtige stylvolle gebruik van kleure en gradiënte.
Hierdie stel sluit ook skyfies in om jou volle besigheidsplan aan te bied: vanaf die probleem wat jou maatskappy oplos, mark navorsing en mededinging, uitstalling van besigheids model en uitligging van sleutel finansiers. Net wat jy nodig het om beleggers te beïndruk.
10. Verzus – 2016 Minimalistiese PowerPoint Templaat Stel



Hierdie is ‘n top aanbieding tema gemaak in 2016 met ‘n skoon, veelsydige stel ontwerpe. Dit sluit meer as 200 unieke skyfies in wat goed gebalanseerde prentjie/teks uitlegte, baie grafika en maklik om mee te werk kaarte bied. Gebruik dit alles om vinnig jou idees in ‘n beeldskone aanbieding te omskep.
11. Pitch – Moderne PowerPoint Templaat Ontwerp



Wanneer jy ‘n oortuigende aanbieding moet maak, en jou idee met duidelikheid moet lewer, moet jy met ‘n PowerPoint templaat werk wat alles het wat jy benodig. Pitch sluit ‘n groot stel PPT funksies in, soos:
- 118+ kreatiewe, veelsydige skyfie ontwerpe.
- Baie toestel voorbeelde en infografiese skyfies.
- Maklik aanpasbare foto plekhouers en ander tyd besparende
funksies.
- Elegante, geanimeerde transisies op skyfies en objekte.
- Span, diens, tydlyn skyfies, en meer.
Hierdie tema het ‘n goeie kombinasie kreatiewe opsies, soos skyfies wat jou posisie en groei lewer, alles binne a goed gemaakte styl. Gebruik dit om jou interessante idee te deel, met ‘n goeie ontwerp!
12. Mazano – Kleurvolle 2016 Multidoel PPT Templaat



Hierdie kleurvolle PowerPoint templaat gemaak in 2016 is nie net gewild nie, maar pragtig ontwerp. Dit bied ‘n verskeidenheid kragtige skyfie ontwerpe wat vorms, ikone, illustrasies, fotos en teks balanseer met die regte kombinasie van energie en duidelikheid. Dit bied ook maklik aanpasbare toestel voorbeelde met ‘n verskeidenheid infografiese skyfies.
13. ‘n Besigheid – Multidoel PowerPoint Templaat



Dink groot met hierdie kragtige PowerPoint templaat. Die ‘n Besigheid tema het ‘n ontwerp wat uitstaan, met treffende prentjie uitlegte. Dit kom ook met ‘n verskeidenheid pro funksies wat jy kan benut, soos data kaarte, illustrasies en ‘n vinnig werkbare opset.
14. Mode – Stylvolle 2016 PowerPoint Templaat Ontwerp



Mode is ‘n beeldskone PowerPoint templaat ontwerp van 2016. Dit het ‘n versigtige, goed gebalanseerde ontwerp. Dit bied unieke uitlegte, met dinamiese vorms en gekapte prentjies, saam met eenvoudige ikone, bold skrif en eenvoudige infografiese skyfies.
As jou aanbieding idee die beste lyk met absolute duidelikheid en ‘n bietjie elegante kreatiewiteit, maak gebruik van hierdie tema vandag!
15. Die Oneindigend – 2016 PPT Aanbieding Template Stel



Soos die naam voorstel, oorvloeie hierdie 2016 PowerPoint templaat stel met ‘n ton kreatiewe, nuttige ontwerp funksies. Hier is net ‘n paar hoogtepunte van wat dit insluit:
- 367 kragtige, multidoel skyfie ontwerpe.
- Kleurvolle vektor illustrasies, grafika en ikone.
- Handgemaakte infografika wat maklik aanpasbaar is.
- Aanpasbare kaarte met SmartArt gemaak.
- ‘n Ton skyfies om jou idees, folio en meer aan te bied.
Hierdie kreatiewe PPT templaat stel is nie net propvol funksies nie, maar ook goed ontwerp, met duidelike en treffende skyfies.
As jy ‘n unieke aanbieding moet maak – veral een wat data en bewyse bevat – gebruik hierdie kragtige stel skyfie ontwerpe en bou jou aanbieding vinnig!
PowerPoint Template op Envato Elements (Met Onbeperkte Gebruik)
Wanneer jy PowerPoint template op die Envato Mark koop, kry jy daardie stel ontwerpe om te gebruik, maar ons het ook ‘n packet wat beter sal pas as jy groter behoeftes het.



In 2016 het Envato Elemente begin en was ‘n groot sukses. Dit het ‘n interessante offer wat alom insluitend is:
Sluit aan by Envato Elements en jy kan onbeperkte gebruik PowerPoint template, web temas, fonts, grafika stelle en meer aflaai – alles vir ‘n enkele maandelikse fooi.
Dis reg! Dit beteken jy kan soveel professionele aanbieding template en grafika aflaai as wat jou hart begeer, en dit aanpas om jou behoeftes of jou kliënte se behoefte te pas.



As jy ‘n verskeidenheid aanbiedings het om te lewer hierdie jaar, met baie verskillende kliënte werk, of as jy ‘n kreatiewe maatskappy besit, dan is hierdie ‘n fantastiese kopie.
En dis nie net aanbieding template nie, maar ook CMS temas, web template, epos nuusbrief ontwerpe, en meer.
Hoe Werk Envato Elements?
As jy aansluit by Envato Elements, kan jy soveel items aflaai as wat jy wil met onbeperkte gebruik, alles vir ‘n enkele maandlikse premie van $29.
Die biblioteek het al klaar meer as 6,000 professionele items gemaak deur onafhanklike ontwerpers. Die groeiende biblioteek word elke maand net groter. Dis ook saamgestel deur die Envato span om die gehalte hoog te hou en stylle vars te hou.
Hier is een van die asemrowende PPT stelle op Envato Elements, die Rivka PowerPoint Templaat:



Nou is die tyd om aan te sluit. Die spesiale prys van $29 is net vir ‘n beperkte tyd beskikbaar As jy dit nou aanvaar, bly die prys dieselfde. Die normale prys is $49 per maand, so as jy dit oorweeg, maak gebruik van die afslag vandag.
Hoe om ‘n Goeie PowerPoint Ontwerp te Skep
Hier is ‘n paar behulpsame PowerPoint en aanbieding handleidings, sodat jy kan leer hoe om ‘n oortuigende en kragtige aanbieding te maak in rekord tyd:
- Microsoft PowerPointHoe om ‘n PowerPoint Aanbieding vanaf ‘n PPT Templaat te MaakSven Lenaerts
- AanbiedingsHoe om ‘n Oortuigende PowerPoint Aanbieding te SkepCeline Roque
- Microsoft PowerPoint37 Effektiewe PowerPoint Aanbieding WenkeBrad Smith
Hoe om Hulp te Kry Om Jou PowerPoint te Ontwerp
As jy hulp nodig het om jou PowerPoint templaat aan te pas, het ons professionele ontwerpers wat dit vir jou doen op Envato Studio. Hulle is beskikbaar teen bekostigbare pryse:



Maak ‘n Goeie Gehalte PowerPoint Aanbieding Nou!
Sterkte met jou volgende aanbieding en om jou nuwe jaar op die regte noot te begin.
As jy ‘n goeie aanbieding ontwerp benodig, gebruik een van die beste PowerPoint aanbieding template van die Envato Mark. Dit sal jou help tyd bespaar en baie opsies los om mee te werk.
As jou behoefte nog groter is, kry ‘n bekostigbare maandlikse aansluiting by Envato Elements. Vir een lae prys, kry jy onbeperkte gebruik van ‘n verskeidenheid kreatiewe bates, van aanbieding template, tot web temas, grafika stelle en meer.
Jy kan ook met professionele ontwerpers in Envato Studio werk om jou PowerPoint aanbiedings vinnig aan te pas – met hoë gehalte resultate!


