Unlimited Powerpoint templates, graphics, videos & courses! Unlimited asset downloads! From $16.50/m
Advertisement
  1. Business
  2. Microsoft PowerPoint
Business

18 Beste PowerPoint Kalender Templaat PPT Ontwerpe vir 2018

by
Length:MediumLanguages:

Afrikaans (Afrikaans) translation by Mel (you can also view the original English article)

As jy ‘n aanbieding of vergadering het waar jy die volgende jaar se planne of ‘n skedule van enige tipe moet uitstal, is ‘n PowerPoint klaneder templaat net wat jy nodig het.  Jy kan die kalender uitstal met die beplande aktiwiteite vir elke dag, week of maand. Jy kan selfs die PowerPoint kalender of skedule druk en gebruik om jou te herinner wat jy beplan het.

Goeie kalender template vir PowerPoint kan moeilik wees om te kry. Baie mense gebruik hulle fone en aanbieders dink soms hulle hoef nie ‘n PPT kalender skyfie te sien nie.  Maar ‘n PowerPoint kalender is ‘n effektiewe, visuele herinnering van jou schedule. Hulle is ook goed om uit te deel aan jou gehoor. Jy kan dalk ook kies om van hierdie pragtige PowerPoint kalenders uit te druk vir jou kantoor of net vir by die huis. 

In hierdie artikel gaan ek van ons top kalender temas vir PowerPoint met jou deel, wat ontwerp is deur ons professionele ontwerpers. Elke kalender of skedule beplanner is reg vir jou om aan te pas met jou eie afsprake.

Voordele om Envato Elements te Gebruik vir Jou PowerPoint Kalender Template

Wanneer dit kom goeie kalender template, of enige goeie templaat, moenie Envato Elements miskyk vir die beste 2018 PowerPoint kalender template nie. Envato Elements is ‘n goeie keuse, jy kan so veel template aflaai as wat jy wil – en nie net PowerPoint kalender template nie – alles vir een lae prys.

Envato Elements
Op Envato Elements kry jy onbeperkte toegang tot template, insluitend PowerPoint Kalender template.

‘n Envato Elements aansluiting sluit ook ander hulpbronne in soos fonts, WordPress template, fotos en so veel meer. Jy sal selfs toegang kry tot ons opleiding video's.

PowerPoint calendars on Elements
Top PowerPoint Kalenders op Envato Elements. 

Die premium kalender PPT template wat jy sal kry op Elements is hoë kwaliteit en reg om aan te pas. Of jy ‘n kalender skyfie of beplanner skyfie wil insluit in jou aanbieding, is hierdie professioneel ontwerpte template reg met al die opsies wat jy benodig. 

Al wat jy moet doen is om jou inligting by te voeg, jou besigheid fotos in te sit, elke skyfie redigeer en jou aanbieding vinnig bymekaar sit. Hierdie is een inskrywing wat jy oor en oor sal gebruik.

3 Goeie PowerPoint Kalender Template Vanaf Envato Elements.

Het jy goeie kalender template van PowerPoint nodig? Hier is ‘n paar van ons beste PowerPoint kalender template op Envato Elements: 

1. Kalender 2018 – PowerPoint Kalender Templaat

Calendar 2018

Kalender 2018 bied aantreklike jaar-met-een-kyk ontwerpe en maandelike kalenders. Hierdie PowerPoint kalender ontwerp is gebasseer op Google fonts wat verniet is.  Dit sluit 26 unieke template in en jou keuse van tien professionele ontwerpte kleur skemas. Hierdie templaat is maklik om aan te pas en is reg om te druk.  Hierdie oog vangende kalenders sal ‘n goeie toevoeging wees tot enige besigheid aanbieding waar daar gepraat word oor datums en schedules. Jy wil beslis nie hierdie een mis nie.

2. Basiese Kalender PowerPoint Templaat

Basic Calendar PowerPoint Template

Is jy opsoek na ‘n professionele kalender vir PowerPoint. Indien so, is jy gelukkig met hierdie PPT kalender templaat. Jy sal vind dat hierdie templaat verskeie kalender ontwerpe insluit vir jou gebruik, soos:

  • Maand-met-een-kyk ontwerpe
  • Maand met tydlyn
  • To-do lys ontwerpe
  • Week-met-een-kyk ontwerpe
  • ‘n Hulp leêr 
  • En meer!

Hierdie kalender template is maklik aanpasbaar in PowerPoint. ‘n Hulp lêer is ingesluit om dit nog makliker te maak. Maak ‘n positiewe impak deur hierdie PowerPoint templaat vandag af te laai.

3. 2018 Kalender Templaat vir PowerPoint

2018 Calendar Template for PowerPoint

Jy sal mal wees oor hierdie professionele templaat met ‘n maklik aanpasbare kalender. Verander hierdie PPT templaat om jou agenda of beplande funksies uit te stal. Grafiese bar elemente lig die datums van byeenkomste uit, wat dit maklik maak om hulle te sien.  Hierdie templaat is ontwerp vir 1920 x 1080 px en sluit 17 skyfies in. Jy sal ook dokumentasie kry om jou te help om jou templaat aan te pas. Jy sal baie tyd spaar met hierdie een, aangesien al die ontwerp werk klaar vir jou gedoen is.

15 Goeie PPT Kalender Template van GraphicRiver

Terwyl Envato Elements ‘n goeie verskeidenheid kalender template en ander hulpbronne het, verstaan ons dat jy dalk net een templaat wil aflaai om een keer te gebruik. Geen probleem!  GraphicRiver het alles wat jy nodig het met hulle professionele PPT kalender template. Hier is ‘n reeks van professionele ontwerpte kalender template vir PowerPoint op GraphicRiver:

1. Kalender 2018 PPT Kalender Templaat

Calendar 2018

As jy ‘n kalender templaat benodig, is hierdie dalk net waarna jy opsoek is. Jy sal ‘n verskeidenheid kalender ontwerpe kry in hierdie beeldskone templaat.  Kies tussen kalender template met net ‘n kalender, of MS PowerPoint kalenders wat jy kan aanpas deur jou eie prentjies by te voeg. Plus, hierdie templaat sluit aanpasbare transisie skyfies in.  En hierdie kalender word jaarliks opgedateer, so jy sal altyd ‘n nuwe weergawe hê. Hierdie templaat werk met 19:6 & 4:3 HD PowerPoint groottes.

2. Kalender 2018 PowerPoint Aanbieding Templaat

Calendar 2018 PowerPoint Presentation Template

Hierdie bont kalender ontwerp is gemaak met 25 unieke skyfies vir 2018. Kies tussen tien professionele kleur skemas. Kliënte is mal oor hierdie templaat, hier is wat een van hulle gesê het:

Hierdie kalender is baie goed gedoen en vreeslik handig. Ek het die ontwerper gevra vir ‘n opgedateerde leêr en ek dit vinnig gekry; net wat ek nodig gehad het! Ek is regtig beïndruk met haar terugvoering, kreatiwiteit en aandag tot detail. Baie dankie!

So, as jy opsoek is na ‘n PPT kalender, moenie hierdie een mis kyk nie. 

3. 1000 Unieke Infografika – Met PPT Kalenders 

1000 Unique Infographics

Hierdie handige samestelling van PowerPoint skyfie template bied verskeie aantrekilke en behulpsame infografiese ontwerpe (1000 unieke skyfies).  Party van daardie ontwerpe het kalenders en tydlyne – wat dit ‘n plek op hierdie lys laat verdien. Behalwe kalenders, kan jy ook die volgende kry:

  • Geometriese simbole
  • Legkaart elemente
  • Maps
  • Tydlyne
  • Kaarte
  • En meer!

As jy baie het om aan te bied, of as jy net baie opsies wil hê, is hierdie ‘n baie goeie keuse!

4. Funksie Beplanner 2018 Aanbieding

Event Planner 2018

Of jy besig is om ‘n byeenkoms te reël, of net ‘n paar datums wil uitlig in jou aanbieding, hierdie PowerPoint kalender templaat is die regte keuse.  Alle grafika kan aangepas word. Dit sluit drag-and-drop gereed mockups in. Plus, die ontwerp is gebasseer op meester skyfies en vrye fonts.  Om jou te help met die aanbieding skepping proses, kom hierdie templaat ook met dokumentasie en ‘n hulp video. Kry hierdie templaat vandag om jou eie aanbieding te begin maak.

5. Ons Is Dromers – MS PowerPoint Templaat

We are dreamer

Hierdie moderne, stylvolle PowerPoint templaat is propvol behulpsame elemente soos infografika, kaarte, diagramme en meer. En natuurlik sluit dit ook ‘n volle aanpasbare kalender in!  Voeg jou eie besonderhede, soos prentjies en teks by, om jou aanbieding vinnig en maklik te skep. Hierdie templaat ontwerp bied 126 verskillende skyfies.  Drie unieke kleur skemas is beskikbaar. Vir skyfie grootte, kies tussen die standaard (4:3) of wye (16:9). Hierdie een sal ‘n positiewe impak op enige gehoor maak. 

6. Projek – 171 Infografiese Skyfies

Project template

Hierdie is nog ‘n templaat vir PowerPoint wat baie verskillende keuses van infografika bied, maar wat ook kalender template en baie ander tipes kaarte, diagramme en illustrasies insluit. Hierdie maklik aanpasbare skyfie template kan gebruik word in verksillende velde, soos:

  • Bemarking
  • Reis industrie
  • Startups
  • Wêreldwye bemarking
  • Opvoedkunde
  • En meer!

Los ‘n onvergeetlike indruk by jou gehoor met hierdie pragtige templaat.

7. Gantt Kaart – Sluit Kalender Tydlyn Templaat vir PowerPoint in

Gantt Chart

Hierdie PowerPoint templaat is ontwerp vir Gantt kaarte, en dit doen ‘n goeie werk daarmee. Maar dit sluit ook verskeie tydlyne, beplanners, en ander skedule skyfies in – wat dit definitief gepas maak vir hierdie lys!  Hierdie skyfies laat jou toe om ‘n skedule te hê per dag, maand, kwartaal of selfs per jaar. Kies tussen lig en donker agtergronde en verskeie kleur skemas.  Daar is ook ‘n geanimeerde weergawe wat jy kan gebruik om ekstra pizzazz aan jou aanbieding te gee. Plus, dis gebasseer op die Georgia en Calibri sisteem fonts.

8. Gym en Fiksheid PowerPoint Aanbieding Templaat – Met Kalender 

Gym and fitness

Hierdie PowerPoint templaat is spesifiek gemaak vir fiksheid sentrums, maar kan gebruik word vir enige besigheid.  Jy sal verskeie behulpsame skyfie ontwerpe kry in hierdie volle aanpasbare PowerPoint templaat, insluitende ‘n kalender templaat en skedule skyfies.  Die bont en kleurvolle ontwerp bied ‘n lig of donker agtergrond en sal definitief die gehoor se aandag hou vir enige aanbieding.  Kies tussen vyf verskillende kleur skemas. Daar is ook meer as 1200 vektor ikone en infografika.

9. Volume PowerPoint Templaat met Kalender

Volume PowerPoint Template

As jou algemene besigheid aanbieding ‘n maandlikse kalender benodig, moet jy dalk kyk na die Volume PowerPoint. Hierdie maklik aanpasbare PowerPoint templaat kom met ‘n groot verskeidnheid opsies, soos:

  • Kaarte gekoppel aan Excel 
  • 3 verskillende kleur temas
  • 2 verskillende skyfie groottes (4:3 Standaard en 16:9 Wyd)
  • Skerm mockups
  • Infografiese elemente 
  • En meer!

Plus, die unieke en stylvolle ontwerp sal jou aanbieding laat uit staan.

10. Spot On – PowerPoint Aanbieding Templaat 

Spot On presentation template

Hierdie goeie PowerPoint Aanbieding Templaat is nog ‘n volle funksionele besigheids templaat wat baie behulpsame tyd verwante template insluit, soos opleiding skedules en byeenkoms lyste.  Jy kry ook ‘n groot verskeidenheid keuses, soos 26 verskillende kleur skemas en 220 unieke skyfies. Die templaat slauit ook meer as 3000 font ikone en meer as 2500 vektor ikone in.  Een van die beste aspekte van hierdie templaat is dat dit ‘n vinnige hulp insluit en gereelde opdaterings wat verniet is.

11. Besigheids Voorstel PowerPoint Aanbieding Templaat

Business proposal

Is jy opsoek na ‘n besigheid voorstel templaat wat alles kan doen? Wil jy graag jou voorstelle, kalenders, tydlyne en ander skedule inligting uitstal?  Jy hoef nie verder te soek nie! Die Besigheid Voorstel PowerPoint Aanbieding Templaat het alles wat jy benodig. Hierdie templaat het nie net PowerPoint kalender template nie, maar ook:

  • Meer as 379 unieke skyfies
  • 90 Kleur temas
  • Infografika en kaarte
  • Tabelle en diagramme
  • Hulp en opdaterings
  • En vele meer!

12. Die Maatskappy Profiel PowerPoint Aanbieding Templaat

The Company Profile

Hier is 'n moderne, professionele besigheid aanbieding met baie funksies soos aantreklike byeenkoms kalender. Hierdie maklik om te gebruik professionele PowerPoint templaat is die perfekte manier om 'n skedule by jou aanbieding in te werk. Kies tussen 424 professionele ontwerpte PowerPoint skyfies. Daar is ook 90 tema kleure - en dis maklik om die kleure te verander met net een muis klik. Hierdie PowerPoint templaat werk goed saam enige skyfie aanbieding wat 'n PowerPoint kalender benodig, soos besigheids planne, jaarlikse verslagte en besigheids voorstelle.

13. Aarde PowerPoint Templaat

Earth PowerPoint

Hierdie beeldskone, moderne PowerPoint templaat sluit 'n PowerPoint kalender en skedule template in. Dis gebasseer om fonts wat verniet is en jy kan jou eie prentjies byvoeg in die foto plekhouers. Geen wonder kliënte het baie goeie dinge om te sê oor hierdie een nie:

Goeie waarde vir geld met vinnig en effektiewe ondersteuning ingelsuit
Hierdie templaat is amazing en hulle hulp is awesome!
Ek is mal oor die gebruiklikheid om jou eie aanbiedings te maak. Goeie werk!

14. PitchDeck Oplossing PPT Aanbieding Templaat met Kalender 

Pitch Deck Solution with PowerPoint Calendar Template

Die Pitch Deck Oplossing PPT Aanbieding Templaat sluit 'n PowerPoint kalender in. Hierdie templaat bied 'n skoon ontwerp wat maklik is om te gebruik. Jy sal mal wees oor die manier hoe die multi-doel skyfies vir jou volgende projek gaan werk. Daar is professionele skyfie ontwerpe vir enige iets wat jy kan benodig. Natuurlik is daar ook tydlyn en kalender ontwerpe. Daar is ook afdeling breuk skyfies om jou aanbieding te laat vloei. Daar is selfs portefeulje skyfies.

15. 2018 Epiese Aanbieding Templaat 

2018 Epic Presentation Template

Hierdie asemrowende PPT templaat met baie funksies en baie buigbaarheid sluit ook 'n 2018 PowerPoint kalender templaat stel in! Die 2018 Epiese Aanbieding templaat het 164 unieke skyfies soos infografika, prys tabelle en meer. Plus, daar is verskillende kleur skemas om van te kies. Jy kan ook ontwerpe kies vir vyf verskillende aspek verhoudings (16:9, 16:10, 4:3, A4 en brief grootte), wat jou baie ontwerp buigbaarheid gee. Daar is selfs 'n hulp gids ingesluit!

Afsluiting

Jy het sopas 'n voorsmaak gekry van ons beste PowerPoint kalender template wat gemaak is deur ons professionele ontwerpers. Of jy besig is om te werk aan 'n aanbieding wat oor skedules of datums, of net opsoek is na 'n goeie PPT kalender om te druk en uit te stal, jy sal baie goeie keuses op GraphicRiver of Envato Elements kry.

Advertisement
Advertisement
Advertisement
Advertisement
Looking for something to help kick start your next project?
Envato Market has a range of items for sale to help get you started.