Unlimited Powerpoint templates, graphics, videos & courses! Unlimited asset downloads! From $16.50/m
Advertisement
  1. Business
  2. Presentations
Business

Die Beste Nuwe Aanbieding Template van 2017 (PowerPoint & Meer)

by
Length:LongLanguages:

Afrikaans (Afrikaans) translation by Mel (you can also view the original English article)

As jy 'n aanbieding het om binnekort te lewer, moet jy dit maak geld:

  • Het jy al jou onderwerp gekies en die aanbieding notas is reg om te gaan?
  • Wat van jou aanbieding ontwerp? Bied jou skyfies jou idees op die beste manier aan?
  • Lyk jou aanbieding professioneel? En gewild teenoor jou gehoor?

Dit vat bietjie werk om 'n aanbieding ontwerp te maak wat jou idees met die grafiese duidelikheid aanbied wat jou gehoor sal betrek.

Voor jy wegspring op PowerPoint, Keynote of Google Slides en begin ontwerp, kom ons kyk eers na 'n meer effektiewe oplossing.

Maak Vinnig Goeie Ontwerpe: Met Nuwe Aanbieding Template (2017)

Jy kan makliker 'n goeie ontwerp skep deur een van die nuwe aanbieding template te gebruik.

In hierdie artikel bied ons die wat professioneel gemaak is in 2017 met gewilde ontwerpe. Hulle sluit baie visueel aantreklike skyfies in en is propvol verskeie moderne kreatiewe funksies. Soos hierdie stylvolle, nuwe PowerPoint besigheid aanbieding templaat:

Stylish new PowerPoint business presentation template
2017 nuwe PowerPoint besigheid projek aanbieding templaat ontwerp.

Dit kom met handgemaakte skyfie ontwerpe, moderne uitlegte, oulike teks en foto opsies, baie professionele besigheid infografika en die nuutste visuele opsies. Jy kan dit maklik aanpas om by jou aanbieding materiaal te pas en vinnig 'n goeie ontwerp maak.

Top Aanbieding Template op GraphicRiver

Ons het duisende moderne aanbieding template met stylvolle ontwerpe op GraphicRiver. Hulle is beskikbaar om te koop, af te laai en vinnig te gebruik.

Nuwe professionele aanbieding template word ook gemaak deur talentvolle ontwerpers elke maand. Kyk na die wat nou gewild is in 2017:

Beste aanbieding template in 2017 - beskikbaar om te koop op GraphicRiver.

Of, soek vir die nuutste aanbieding template per kategorie (in die artikel hieronder), met nuwe PowerPoint, Keynote, of Google Slides ontwerpe. Daar is baie stylvolle template wat by GraphicRiver gevoel op 'n gereelde basis.

'n Professionele aanbieding templaat is 'n vinnige ontwerp hupstoot. Gebruik dit om jou idees vinnig voor jou gehoor te kry. Gryp een van hierdie gewilde template, voeg jou inligting by, gebruik die stylvolle skyfies en pas jou boodskap aan met 'n goeie stel ontwerpe.

(Nuut) Envato Elements: Ontwerp Sonder Grense

Of, as jy meer gereeld ontwerpe benodig, kyk na ons oneidigende template en grafiese bate aanbod op Envato Elements.

Envato Elements
Envato Elements.

Vir 'n enkele maandlikse fooi, kan jy soveel aflaai as wat jy nodig het van 'n biblioteek met meer as 27,000+ kreatiewe bates, insluitend: aanbieding template, web temas, fonts, en meer.

Best Presentation Templates on Envato Elements
Beste Aanbieding Template op Envato Elements in 2017.

15 Beste Nuwe Aanbieding Template (Gewild in 2017 op GraphicRiver)

Hier is die populêrste nuwe aanbieding template op GraphicRiver. Hulle is almal gemaak in 2017, so jy sal die nuutste ontwerpe kry wat bebruik maak van moderne style en gewilde neigings.

Hulle bestaan oor drie populêre aanbieding kategorieë. Ons bied die beste nuwe PowerPoint aanbiedings in 2017 eerste aan, dan die nuutste Keynote ontwerpe, gevolg deur vars Google Slides template. Lees verder om net die regte aanbieding ontwerp vir jou te kry:

Die Beste Nuwe PowerPoint Aanbieding Template van 2017

1. 2017 Projek - Nuwe PowerPoint Aanbieding Templaat 

2017 Project Best New PowerPoint Presentation Template

Hierdie nuwe PowerPoint aanbieding template het 'n unieke stel skyfie ontwerpe. Maak gebruik van die moderne styl met huidige fonts, dinamiese fotos, bold uitlegte en 'n kreatiewe gevoel.

Jy kan die web gebruik, maar jy sal nooit hierdie goeie komponente in aanbieding template aanlyn kry nie:

  • 140+ unieke skyfies met skoon ontwerpe
  • 120+ Maklik aanpasbare meester skyfie uitlegte
  • 30 ekstra kleur skema in PPTX formaat 
  • Prentjie gallerye en geanimeerde opset
  • Handgemaakte infografika 

Dit kom ook met 2017 Kalender Skyfie en die nuutste funksies. Gebruik hierdie nuwe besigheid PowerPoint ontwerp om 'n visueel impakvolle projek aanbieding te maak.

2. Startup - 2017 Besigheid Pitch Deck PowerPoint Templaat 

Startup Business Pitch Deck PowerPoint Template

Om 'n goeie besigheid pitch deck te maak wat beleggers beïndruk, vat tyd, tensy jy die regte hulpbron het om mee te begin. Hierdie nuwe Startup besigheid PPT templaat het al die skyfies wat jy benodig om 'n goeie besigheid pitch deck te maak.

Dis ook gemaak met stylvolle ontwerpe wat gewild is in 2017, soos: gradiënt style, gebalanseerde moderne uitlegte, baie infografika, en kragtige skyfie ontwerpe. Jy kan jou innoverende besigheids idee met die regte kombinasie van kreatiwiteit en self vertroue aanbied.

3. Monteiro - Moderne PowerPoint Templaat (2017 Download)

Monteiro New Modern PowerPoint Template Design Download

Hierdie is een van die beste verkopende, populêrste nuwe aanbiedings van 2017. Dis propvol goeie hulpbronne, soos: 500+ unieke skyfies, kreatiewe moderne uitlegte, baie pro vektor besigheid grafika en meer. Jy kan hierdie stylvolle PPT aanbieding ontwerp op die Envato Mark koop, dit vandag aflaai en jou aanbieding reg kry in 'n skoon, kreatiewe styl.

4. Sosiale Nova - Stylvolle Nuwe PowerPoint Templaat Ontwerp

Social Nova Stylish New PowerPoint Template Design

As jy 'n sosiale media aanbieding moet maak, ondersteun deur statestieke en kleurvolle infografika, hoef jy nie verder te soek nie. Sosiale Nova is 'n unieke aanbieding templaat ontwerp wat bold gradiënt style, aandag grypende kleure en baie professionele elemente bied. Gebruik hierdie nuwe aanbieding ontwerp om die aandag van jou gehoor vinnig te trek - en dit regdeur te hou!

5. Verslag - Gewilde Moderne PowerPoint Aanbieding Templaat 

Report Trendy New Modern PPT Presentation Template

As jy 'n moderne PPT templaat ontwerp benodig om jou besigheid idee mee aan te bied, is jy op die regte plek. Verslag is 'n stylvolle nuwe aanbieding stel gemaak in 2017.

Dit het 'n skoon estetieka, met goed gebalansseerde skyfie uitlegte, goeie font keuses, en 'n vars, aantreklike gevoel. Perfek om besigheid verslagte te ontwerp of om nuwe insigte te lewer oor verskeie belangrike aanbieding onderwerpe.

Meer Envato Tuts+ PowerPoint Hulpbronne 

Leer hoe om PowerPoint te gebruik en vinnig PPT template op te stel met hierdie behulpsame handleidings:

(Nuut) Envato Elements PowerPoint Aanbieding Template

As jy verskeie aanbieding template op 'n gereelde basis benodig, of oneinde toegang tot grafika, fonts en web template benodig vir jou projekte, gaan kyk na Envato Elements.

Hier is die nuutste PowerPoint template op Envato Elements, met honderde beskikbaar om nou te gebruik in 2017:

New PowerPoint Templates on Envato Elements
Nuwe PowerPoint Template op Envato Elements.

Die Beste Nuwe Keynote Aanbieding Template van 2017

6. Lig - Stylvolle Moderne Keynote Aanbieding Templaat Ontwerp

Light Modern Keynote Presentation Template Design

Lig is 'n pragtige aanbieding ontwerp, met 'n sagte gevoel wat goed is om jou besigheids idees met elegansie uit te stal. Hierdie skoon aanbieding templaat het verskeie top Keynote aanbieding funksies, soos:

  • 80+ unieke skyfie ontwerpe. 
  • Moderne kreatiewe styl.
  • Aanpasbare kaarte en infografika. 
  • Eenvoudige animasies en transisies.
  • Maklik aanpasbare, pro opset.

Dit sluit ook ondersteuning in vir die nuutste weergawe van Keynote, volle dokumentasie en vinnige opstel tyd. Gebruik hierdie top 2017 templaat stel om jou idees te laat skitter sodat jou gehoor dit sal onthou!

7. Forest - Vars Nuwe Keynote Aanbieding Templaat - 2017

Forest Fresh New Keynote Presentation Template Design

Hierdie vars nuwe Keynote aanbieding templaat het 'n kreatiewe ontwerp met moderne skyfies.  Dis 'n top keuse as jy 'n elegante stel uitlegte soek, met gewilde style, goeie font en prentjie gebruik, skoon infografika en meer. Gebruik dit om 'n goeie aanbieding ontwerp vinnig te maak in 2017.

8. Aves 2 - Kleurvolle Keynote Aanbieding Skyfie Ontwerp Bouer

Aves 2 Colorful Keynote Presentation Slide Design Builder

Gaan groot met hierdie unieke 2017 Keynote templaat wat beter is as enige Keynote template wat jy verniet aanlyn kan kry. Dit het 'n kragtige stel interessante ontwerp met baie kleur opsies om van te kies. It bied oog vangende uitlegte wat foto snitte meng, met welkomende uitlegte, en is maklik om te gebruik.

9. Goeie Pitch - Elegante Besigheid Keynote Templaat Stel

Good Pitch Elegant Design Business Keynote Template Set

Het jy 'n elegante aanbieding ontwerp nodig? Een wat gemaak is om voorstelle aan te bied? Een wat maklik aanpasbaar is? En reg is om jou nuwe besigheid idees effektfie te kommunikeer?  Moenie verder kyk as Goeie Pitch nie. Dis 'n top 2017 Keynote tema en populêr met goeie rede: dis vol kreatiewe uitlegte en pro funksies. 

10. Tofu - Kreatiewe Keynote Templaat vir Oulike Nuwe Aanbiedings

Tofu Creative Keynote Template for Cool New Presentations

Die Tofu Keynote templaat ontwerp bied 'n moderne stel pragtige uitlegte en grafika gestel teen 'n donker agtergrond. As jy 'n teater tipe gevoel vir jou aanbieding soek, is hierdie stel aanbieding template 'n goeie keuse. Dis opgestel met pro uitlegte, aanpasbare grafika, animasies en meer. 

Meer Envato Tuts+ Keynote Hulpbronne 

Leer meer oor Apple Keynote en hoe om daarmee te werk om jou aanbieding ontwerp vinnig aan te pas:

(Nuut) Envato Elements Keynote Aanbieding Template 

As jy verskeie projekte het wat ontwerp elemente benodig op 'n gereelde basis, is 'n Envato Elements aansluiting net die regte oplossing vir jou.

Jy kan oneindigende toegang kry tot all die grafika, fonts, visuele bates, en webwerf template op enige tyd - en dit sluit honderde professionele aanbieding template in met kreatiewe ontwerpe. 

Hier is die nuutste Keynote template beskikbaar om af te laai vanaf Envato Elements in 2017:

New Keynote Templates on Envato Elements
Nuwe Keynote Template op Envato Elements. 

Die Beste Nuwe Google Slides Aanbieding Template van 2017

11. Wees - 2017 Google Slides Aanbieding Templaat Ontwerp

Be New Google Slides Presentation Template Design

Gebruik hierdie oulike moderne 2017 Google Slides templaat om 'n huidige, gewilde aanbieding ontwerp te skep. Dis propvol kreatiewe professionele opsies, soos: 

  • 125+ uniek en kreatiewe skyfies.
  • Maklik aanpasbare kleure, style en grafika. 
  • Goeie verskeidenheid kaarte, infografika en ikone.
  • Leêrs is PPTX Google Slides versoenbaar.
  • 16x9 Vol HD formaat (1920 px by 1080 px).

Jy kan alles baie maklik aanpas met jou Google Slides sagteware. Koop hierdie templaat op GraphicRiver, laai dit vandag af en kry jou aanbieding vinnig reg. Spaar tyd en kry 'n stylvolle resultaat. 

12. Forest - Nuwe Multidoel Google Slides Templaat

Forest New Multipurpose Google Slides Template Design

Die beste manier om jou nuwe idees in 2017 aan te bied is met 'n vars stel stylvolle ontwerpe. Forest is 'n nuwe Apple Keynote aanbieding templaat met 'n vol stel moderne ontwerp funksies wat jy kan verwag van 'n Premium ontwerp. 

Anders as verniet aanbieding template wat jy aanlyn kry, het hierdie Keynote templaat meer as 230 unieke uitlegte, 'n ton kleurvolle infografika, persoonlike objek animasies en meer.

13. Niki - Google Slides Templaat om Trendy Aanbiedings te Maak

Niki Google Slide Template to Make Trendy Presentations

Hierdie gewilde Google Slides aanbieding templaat het 'n minimale style met net wat jy nodig het om 'n impak te maak in 2017. Sy skoon tipografie keuses, saam met die interessante vorms en foto snitte maak 'n professionele verskeidenheid kreatiewe uitlegte om mee te werk.  Bied nuwe produkte aan, stal jou idees uit, en wen 'n gehoor met hierdie top aanbieding ontwerp. 

14. Gallia - Kreatiewe Google Slide Aanbieding Templaat 2017

Gallia Creative Google Slide Presentation Template Design

Hierdie is 'n fantastiese stel oulike template om jou Google Slides aanbieding vinnig te maak. Dis gemaak met gewilde ontwerpe vir 2017.  Dit het ook unieke verfkwas vorm skyfies, met 'n stylvolle estese wat pragtige foto, teks en vorm uitlegte kombineer. 

Anders as die aanbieding ontwerp template wat jy verniet kan aflaai, het hierdie stel professionele funksies soos elegante transisie animasies, sowel as kreatiewe viuele bates soos aanpasbare infografika, kaarte en grafieke. 

15. Swift - Top Minimalistiese Styl Google Slides Templaat 2017

Swift Top Design Minimal Style Google Slides Template

Swift maak dit eenvoudig om jou aanbieding met Google Slides te maak. As jy opsoek is na 'n stylvolle ontwerp met 'n skoon gevoel en moderne raking, moenie verder as hierdie populêre 2017 templaat soek nie. Dit het goeie 5 ster kliënt terugvoering, soos:

"Ek is regtig dankbaar vir hierdie templaat en vir die ontwerper wat dit gemaak het..."

Dit het baie infografika, mockups, en al die uitleg opsies wat jy sal verwag van 'n Premium templaat stel. Gebruik dit om 'n kragtige aanbieding vinnig mee te skep. 

Meer Envato Tuts+ Google Slides Hulpbronne 

Leer hoe om Google Slides te gebruik en jou aanbieding vinnig te maak met 'n professionele templaat ontwerp:

Meer Top Aanbieding Template & Ontwerp Wenke

As jy nog ondersoek benodig oor die verskil tussen PowerPoint, Keynote en Google Slides, kyk na hierdie vergelyking gids:

Waar Anders om Top Aanbieding Ontwerpe te Kry?

As jy alklaar 'n gunsteling aanbieding sagteware het, maar jy wil addisionele opsies hê as die bogenoemde, gaan kyk na meer van ons beste aanbieding template vir PowerPoint, Keynote en Google Slides:

Daar is duisende aanbieding ontwerpe om deur te blaai op GraphicRiver wat op datum gehou word deur hulle ontwerpers.

Jy kan ook baie nuwe aanbieding template kry om af te laai op Envato Elements. Jy kan baie gebruik van fotos, web template, kreatiewe fonts en grafiese bates kry vir 'n enkele maandelikse fooi. Leer meer oor Envato Elements.

Envato Elements

Vinnige Aanbieding Ontwerp Wenke vir 2017

As jy 'n bietjie onseker vorl oor hoe om 'n professionele aanbieding van begin tot einde te maak, moenie bekommer nie. Ons het aanbieding handleiding hulpbronne om jou te help om jou aanbieding te skryf, jou gehoor te oortuig, en aanbieding wenke vir die hele proses vanaf beplanning, voorbereiding, ontwerp, en lewering. Ook, kreatiewe idees om 'n beter aanbieding te maak.

En moenie hierdie aanbieding ontwerp handleidings misloop nie:

Sterkte met jou aanbiedings in 2017, mag hulle impakvol week en jou idees met die regte kombinasie van kreatiewiteit en duidelikheid aanbied.

Advertisement
Advertisement
Advertisement
Advertisement
Looking for something to help kick start your next project?
Envato Market has a range of items for sale to help get you started.